Hoërskool Jeugland Geleë in Birchleigh. Agtergrond, uitleg, kontakbesonderhede, restaurant, klasrooster.
Hoërskool Kempton Park Akademie en kultuur, sport en sosiaal, kontakbesonderhede, restaurant en finansies.
Hoërskool Menlopark Akademie, alumni, Engelse weergawe van blad, kultuur en sentrums, sosiaal en sport.
Hoërskool Overvaal Akademie, beheerliggaam, kultuur, leerlingraad en personeel, en sport.
Hoërskool Primrose Geleë in Germiston. Skoollied, erekode, personeel, akademie en sport, en skoolwapen.
Hoërskool Dr EG Jansen Amptelike webwerf van dié skool, met bladsye oor alumni, nuusbriewe, inskrywings en jaarprogram. Elders is afdelings oor sport, kultuur, akademie, en die sosiale lewe.
Laerskool Broederstroom Geleë in Ifafi. Personeel en bestuursraad, leerlingraad, akademie, kultuur en sport, busroete en nuus.
Hoërskool Waterkloof Geleë in Pretoria. Akademie, sport, sosiaal, kultuur, alumni en kontakbesonderhede.
Randburg Hoërskool South Afrikaanse Afrikaans christelike publieke skool. Randburg, Gauteng.
Paul Roos Gymnasium Hoërskool in Stellenbosch, digby Kaapstad, Suid-Afrika. Inligting oor vakkeuses, sportsoorte, kultuur en oueraktiwiteite.
Potchefstroom Gimnasium Akademie, algemene inligting, ererol en dagboek, kultuur en sport, leerlingbladsy.
Hoërskool Garsfontein In die ooste van Pretoria. Akademiese, sport- en kultuur-besonderhede, nuusbriewe en inligting.
Hoërskool Sand du Plessis Geleë in Bloemfontein, Suid-Afrika. Algemene nuusbrokkies en besoekerstatistiek.
Hoërskool Oudtshoorn Hoof se boodskap, geskiedenis, akademie en skooldrag, sport, handboeke, tradisies en skoollied.
Klubrooies Ondersteunersvereniging van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, Suid-Afrika. Visie, missie, projekte, promosies en reünies.
Afrikaanse Hoër Meisieskool Geleë in Pretoria. Akademie, kalender, geskiedenis, koshuisbesonderhede, kultuur, alumni, sport en tradisies.
Laerskool Wesbank Geleë in Oudtshoorn. Geskiedenis, skoolhoof en missie, akademie en rekenaars, leerlinge en buitemuurse aktiwiteite, nasorg, preprimêr en kunstefeesinligting.