Afrikaanse Speltoetser Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
Arkweb Ontwerp Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
Die geskiedenis van die internet Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik.
Rekenaars Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
Webgrafika Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
TrioMelk Bestuursagtewarepakket vir Suid-Afrikaanse melk- en vleisbeesboer. Windows-gebaseer.
Treehouse Consulting Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
Trio Sagteware Webwerf- en besigheidsagtewareontwikkeling vir besighede, geleë in Suid-Afrika.
DPA Rekenaaropleidingskool Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
Kleuter-Klieks Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
Rekenaars webwerf Rekenaars op afbetaling in die Wes-Kaap en Klein Karoo in Suid-Afrika.
Interpret Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
Lotto Sonder Grense Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
WSpel Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.