Nieuwoudt en Scheepers Tweetalige werf met inligting oor dié twee families en verwante gesinne, asook kort familiegeskiedenis.
Murray Peter Murray se blad oor John Murray en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Grewar Peter Murray se blad oor David McKenzie Grewar en sy nasate. Stamboom, foto-bladsy en kort geskiedenis.
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad, toekennings, standaarde en verskeie artikels.
Van Rooy Die geskiedenis en stamboom van die familie Van Rooy in Suid-Afrika.
SAGenealogie Gespreksgroep vir genealoë wat werk met Suid-Afrikaanse genealogie.