Traduguide Gids vir vertalers en agentskappe met soekfunksies, databasis en werksadvertensies.
Henry Pinkham Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede.
HdN se Taalpraktykregister Kort register van Suid-Afrikaanse vertalers wat in en uit Nederlands vertaal.
Sandra Nortje Vertaling van Nederlands na Engels, en tussen Engels en Afrikaans, in die mediese en farmaseutiese bedryf. Vryskutter van Onrusrivier, Suid-Afrika.
Samuel Murray-Smit Vertaal- en proefleesdienste in en tussen Afrikaans en Engels. Tweetalige werf met dienste, portefeulje en artikels oor vertaling.